Source – Kwela.co.za : Vergeet vir ’n oomblik van misdaad en korrupsie en die goed wat jou bloeddruk laat styg as jy die koerante oopslaan. Feit is, Suid-Afrika is ’n lékker plek om te bly. Sonskyn en braaivleis – winter en somer, die pragtigste natuurskoon en hel, man, mense wat ken van lag. En van